

Aflewering uit gesluit
Wollie se Stories is gebaseer op gelykenisse en verhale uit die Bybel waar skape as simbole gebruik word om ons verhouding met Jesus, ons Goeie Herder, uit te beeld. Die stories word vertel deur Wollie wat self ʼn skaapkarakter is en wat kinders meer leer oor Jesus wat ons Goeie Herder is.
Hierdie eerste storie, Waar's my Lammertjie, vorm deel van sewe stories wat die leser Bybelse waarhede leer deur stelselmatig die karakter van God en sy liefde vir ons te leer en dat Hy deur die eeue heen ʼn pad met die mens gestap het en dit nog steeds doen. Kom luister saam na Wollie se stories vir kinders van die ouderdom 3 tot 9.

Excluding delivery
Woolly’s Stories are based on parables and stories from the Bible where sheep are used as symbols to depict our relationship with Jesus, our Good Shepherd. The stories are told by Woolly who is also a sheep character and who teaches children more about Jesus who is our Good Shepherd.
This first story, Where is my Little Lamb, forms part of seven stories that teach the reader biblical truths by systematically revealing the character of God, his love for us, and how He has walked a path with man throughout the ages and is still doing so. Come and listen to Woolly’s stories for children aged 3 to 9.

Aflewering uit gesluit
In Die fluit, die staf en die stok vertel Wollie die storie waar Soekie leer hoe klink Gawe Herder se spesiale fluit, en dat sy mooi na sy fluit moet luister, anders kan sy dalk in die moeilikheid kom! Sy leer ook hoe Gawe Herder sy kudde beskerm en lei met sy stok en sy staf....

Excluding delivery
In Story Two: The Whistle, the Staff, and the Rod Wollie tells the story of where Sookie learns what Kind Shepherd's special whistle sounds like, and that she must listen carefully to his whistle, otherwise she might get into trouble! She also learns how Kind Shepherd protects and leads his flock with his rod and his staff...